Boekvoorlesing: Die liegdag

Loading player...
Johny Klein is terug met nog ’n voorlesing. Skuif nader en luister saam na PG du Plessis se kortverhaal “Die liegdag”. Die voorlesing is in samewerking met Lapa Uitgewers moontlik gemaak.
25 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min