‘Droom-kompetisie’ vir aspirantsangers

Loading player...
William Wolf het al verskeie trefferliedjies vir sangers soos Brendan Peyper, Pieter Koen en Willem Botha geskryf, en nou tree hy voor die mikrofoon aan met sy jongste enkelsnit “Droom”. Saam met die bekendstelling van “Droom” stuur hy ook die Droom-kompetisie van stapel, waar hy een aspirantsanger se droom gaan bewaarheid met ʼn wenprys ter waarde van R50 000.
2 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Ouers, onderwysers moet in vennootskap werk’

Om kinders groot te maak is nie net ʼn werk vir die skool of ʼn werk vir ouers nie. “Dit is regtig ʼn vennootskap,” sê die onderwysnavorser Johnell Prinsloo in Maroela Media se ateljee.
5 Jun 35 min