Wolkskool op radio: Lees is lekker

Loading player...
Jana Terblanche, die hoof van GeRAT, die Afrikaans-vakvereniging van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gesels in die jongste aflewering van hierdie gesprekreeks oor lees as ʼn vaardigheid.

GeRAT glo dit is uiters noodsaaklik vir elke kind om hulle leesvaardighede op te skerp, daarom bied die vakvereniging Woensdag en Donderdag twee gratis leeswebinare aan waar hulle oor die belangrikheid van lees gaan praat.
2 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Ouers, onderwysers moet in vennootskap werk’

Om kinders groot te maak is nie net ʼn werk vir die skool of ʼn werk vir ouers nie. “Dit is regtig ʼn vennootskap,” sê die onderwysnavorser Johnell Prinsloo in Maroela Media se ateljee.
5 Jun 35 min