Lunch Punch: Deon van der Merwe oor Jou Groot Vennoot

Loading player...
Deon van der Merwe is 'n bekende kitaarspeler & musiekvervaardiger. Hy vorm ook deel van die groep Touch Of Class. Hy vertel hoe hy as musikant moes aanpas om op kreatiewe maniere 'n inkomste te genereer tydens die Covid-19 pandemie. Hy lê ook klem op die rol wat radio speel om musiek aan gehore bekend te stel.
2 Jun 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min