
Reg of verkeerd: 26 Mei 2020: Kinderbeskerming in 'n tyd van inperking
Loading player...
Danie van Loggerenberg (Toys for Africa & Child Protection Helpline) en prokureur Annemie Foure gesels oor die regte van kinders in 'n tyd waar inperking hulle die meeste kan beinvloed.