
#GROOTtrauma 03 Junie 2020 - Wat jy as besigheidseienaar moet weet itv die OHS regulasies oor Covid-19
Loading player...
Isobel Fowler (EQiGate) gesels oor wat besighede moet weet itv die rampbestuurswet oor hoe om 'screening stations' te implementeer en ook wat van hulle vereis word volgens wet. Dr Jaco van Niekerk kuier ook saam.