Wolkskool op radio: Bly groei in jou leierskap

Loading player...
Dit is nie einde van die wêreld as jou kind nie ʼn klaskaptein, prefek of hoofleier in die verteenwoordigende leerderraad (VLR) in die loop van sy of haar skoolloopbaan word nie. Dit is die mening van Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skoleondersteuningsentrum (SOS).
5 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Ouers, onderwysers moet in vennootskap werk’

Om kinders groot te maak is nie net ʼn werk vir die skool of ʼn werk vir ouers nie. “Dit is regtig ʼn vennootskap,” sê die onderwysnavorser Johnell Prinsloo in Maroela Media se ateljee.
5 Jun 35 min