
Podlitiek: Die president se kleure wys, #BLM in SA tuis, Mmusi hou homself wys
Loading player...
Vandeesweek, in hul tweede direkte uitsending, bespreek die Podlitiek-span ten eerste die onlangse video deur pres. Cyril Ramaphosa, wat alle wit Suid-Afrikaners aanmoedig om hand in eie boesem te steek as dit kom by rassisme.