Lunch Punch: Lynette Beer oor Jou Groot Kuier

Loading player...
As jy ‘n kans kon kry om ‘n fliek te maak van jou eie lewe – hoe sou jou storie lyk? Dalk is dit die uitdaging wat elkeen van ons aan onsself moet stel – om die verhaal van ons lewens van begin tot einde in momente op te breek.

Lynette Beer brei uit oor haar GROOT kuier, Donderdagaand - 11 Junie om 19:00.

Besoek www.grootfm.co.za, kliek op die JouGROOTkuier-skakel en koop jou kaartjie vir slegs R49 vir die hele gesin om deel te wees van dié kuber-kuier.
10 Jun 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min