
Podlitiek: De Vos wil erfreg laat vervaag, word verkiesings dalk vertraag?
Loading player...
Vandag se Podlitiek-gesprek begin by 'n bespreking van die impak wat die Covid-19-pandemie op munisipale verkiesings in Suid-Afrika kan hê omdat partye soos die ANC en EFF ten gunste van ’n uitgestelde verkiesing is