‘ʼn Droom is nie bedoel vir die donker nie’

Loading player...
Die 23-jarige Bloemfonteiner Gerduan Kemp het amper sy drome deur sy vingers laat glip het toe hy ʼn ander rigting as musiek ingeslaan het met sy studies. Hy het wel sy pad terug na sy musiekdroom gevind en nou wil ander inspireer om dieselfde te doen met sy derde enkelsnit, “Dagbreekdrome”.
19 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Zaan, Kurt draai saam op dansvloer

Kurt en Zaan, wat ’n hegte band gevorm het tydens die vervaardigingsproses van “Meisie meisie”, vertel die verfilming van die musiekvideo was groot pret.
2 Oct 18 min

Geliefde oud-Springbok Kitsie skryf sy pad na vrede

Die “Bomb Squad”, twee Wêreldbeker-toernooie, moeilike tye en ’n loopbaan wat onverwags tot ’n einde gekom het. Steven Kitshoff kyk terug op die pad wat hom gevorm het en deel die lesse wat hy nou wil aangee.
25 Sep 13 min

‘Skoon bladsy’ vir nuwe Afrikaanse skool in Hartenbos

Vir Hennie Louw is die geleentheid om ʼn splinternuwe skool te help bou meer as bloot die volgende stap in sy loopbaan. Dit raak ook aan ʼn baie persoonlike droom: om vir sy eie kinders die soort onderwyservaring te help skep wat hom tydens sy jare oorsee laat besef het…
21 Sep 9 min