Boekvoorlesing: Gevleuelde bome

Loading player...
“Lewies het gedink ons moet dit maak Swerm-Voëls-Vlieg-Met-ʼn-Boom-Weg-Fontein. Pa het ʼn ander naam gedink, en ek ook. Dis Ma wat gesê het die wilkers lyk te pragtig, ons noem dit Sewewilkerwerf." Dié week lees Johny Klein een van Tom Ackermann se kortverhale voor. Luister hier na “Gevleuelde bome”. Die voorlesing is in samewerking met Lapa Uitgewers moontlik gemaak
22 Jun 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min