
Podlitiek: Taxi’s vol, koffers leeg en plaasmoorde is haat pleeg
Loading player...
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die taxibedryf se besluit om hul voertuie vol te laai en oor provinsiale grense te reis, minister Tito Mboweni se noodbegroting en die DA se versoek dat plaasmoorde as ʼn haatmisdaad verklaar word.