Onderwys in gesprek: Covid-19 in skole

Loading player...
Ons gesels oor die aantal Covid-19-gevalle in skole en die aanlyn aansoekproses vir leerders wat in Gauteng wil skoolgaan.
9 Jul 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Ouers, onderwysers moet in vennootskap werk’

Om kinders groot te maak is nie net ʼn werk vir die skool of ʼn werk vir ouers nie. “Dit is regtig ʼn vennootskap,” sê die onderwysnavorser Johnell Prinsloo in Maroela Media se ateljee.
5 Jun 35 min