’n Getuienis: Covid-19 plaas steeds druk op vervolgde Christene

Loading player...
Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor die krisis waarin die Covid-19-pandemie vervolgde Christene in Asiatiese lande dompel. Hy het die getuienis van Samson in Mianmar met Esté Meyer Jansen gedeel.
9 Jul 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min