Nuwe musiekduo sing pop-rock-liefdeslied

Loading player...
Die nuwe musiekduo Held van Harte het onlangs sy tweede enkelsnit, “Legkaart”, uitgebring en daarin sing die lede oor selfwaarde, moeilike tye en liefde. Janie Monsieur gesels met hulle oor hoe die groep begin is en watter tipe musiek hulle maak.
14 Jul 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min