Neels van Jaarsveld lees voor uit ‘Merk’

Loading player...
Rudie van Rensburg is terug met nog ʼn Kassie Kasselman-speurverhaal. Luister hier na 'n voorlesing deur Neels van Jaarsveld uit "Merk". Die voorlesing is deur NB-Uitgewers vervaardig en goedgunstig aan Maroela Media verskaf.
21 Jul 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min