Podlitiek: Familie-wynplase op pad na hof, gelykheid by Unisa byt in die stof

Loading player...
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek en ontleed Ernst van Zyl en Paul Maritz twee van die week se mees prominente nuusstories.
22 Jul 2020 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min