#JouMenseMyMense saam met SPAR – Brand in Plastic View - 22 Julie 2020
Loading player...
Met tot 11 mense wat saambly in ‘n huisie van plastiek en karton, kan mens verstaan hoe ‘n kers per ongeluk omval en 79 shacks binne oomblikke tot op die grond afbrand om meer as 400 bitter behoeftige mense sonder ‘n heenkome of enige beskutting teen die winterkoue te laat.
Dis presies wat Saterdagoggend vroeg in die informele nedersetting in Pretoria-Oos, Plastic View, gebeur het. Soos Sanet Fagan van SA Cares for Life sê dit bly ‘n wonderwerk dat niemand dood is nie, maar dis ‘n hartseer prentjie van verslae mense wat absoluut alles verloor het en op die as bly sit om net nie hulle staanplek te verloor nie…