
Nelspruit Boer Soek 'n Vrou
Loading player...
Ons gesels met een van die twee Laeveld boere hierdie seisoen op Boer Soek 'n Vrou. Macadamia boer, Déan is ook 'n kranige vlieënier, het 'n lys geboortename en hy vertel of hy sy wasgoed in die mandjie gooi of net op die vloer los.