Help vervolgde Christenvroue so

Loading player...
Augustus is Vrouemaand in Suid-Afrika en die kollig val opnuut op vroueregte. In die Afrika-vasteland beïnvloed die vervolging van Christene die lewensomstandighede van vroue direk wat die here dien. Jan Gouws uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels.
5 Aug 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min