
Reg of Verkeerd: 14 Julie 2020 - Jou reg en die rampbestuurwet & meer oor OHS, Covid-19 en jou besigeheid
Loading player...
JC van Zyl van Weavind & Weavind gesels oor jou regte wanneer dit kom by inperkings maatreëls. Hennie Joubert van EQiGate gesels oor "OHS" en wat die wet sê ivm Covid-19 en jou besigheid.