
Community Disability - Hoe kan ek 'n funktionele verslag oor my gestemdheid bekom ?
Loading player...
15.09.2020 - Hoe kan ek 'n funktionele verslag oor my gestemdheid bekom ? - Fanie du Toit - Skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestemdheid in Suid Afrika. Hy is ook intensief betrokke vir die afgelope jare by die bemagtiging van Mense met Gestremdhede in Suid Afrika. Hy het sy gehoor in 1979 verloor agv n Weermag ongeluk en verstaan die lewe van die persoon met 'n gestermdheid.