Reisigers opgewonde om weer die langpad aan te durf
Loading player...
Marthinus de Bruin van CityBug is ook verheug dat mense weer tussen provinsies mag reis.
Inperking het hulle erg negatief geraak, omdat mense gesukkel het om permitte te bekom om te reis.
Dit is nou nie meer nodig nie, en hulle sien reeds ‘n toeloop van besprekings deur mense wat na hul families verlang.
CityBug hou egter steeds by streng veiligheidsmaatreëls om die verspreiding van Covid-19 te beperk.