Beurtwater keer terug na Barberton
Loading player...
Inwoners van Barberton is geen vreemdelinge vir beurtwater nie.
Voortslepende droogte bedreig reeds jare die dorp se watervoorsiening.
Die rantsoenering van water is wel tydens inperking opgehef, maar sedert die begin van die maand weer ingestel.
Die skedule waarvolgens water daagliks tussen agt-uur en twee-uur in verskillende strate afgesit word, is vandag bekendgemaak.
Mbombela-raadslid, Phillip Minnaar, sê die dam wat aan die dorp water verskaf, is tans net sowat 21,5% vol.