Rondrits - 22 Augustus 2020

Loading player...
In ʼn interessante studie wat in Amerika gedoen is, is bevind dat die feit dat mense nie kan reis nie as gevolg van Covid-19, is besig om ʼn emosionele tol te eis. In hierdie week se rondrits gesels Tanya oor díe studie en die bevindings wat gemaak is.
27 Aug 2020 English South Africa Entertainment News

Other recent episodes

Rondrits 1 Maart 2025

Tanya gee 'n paar wenke vir ouers wat oorweeg om oorsee te reis met klein kindertjies.
12 Sep 2 min

Rondrits 10 Mei 2025

Tanya gesels oor die voordele en die lekkerte van bordspeletjies op enige vakansie.
3 Sep 3 min