Dowwe Dolla hou eerste en enigste aanlyn vertoning

Loading player...
Margit Meyer Rödenbeck het vroeër vanjaar aangekondig dat haar alter ego, Dowwe Dolla, vanjaar sou aftree. Maar weens die Covid-19-pandemie het sy haar uittrede uitgestel na volgende jaar, sodat sy haar gehoor finaal in die oë kan kyk.
Dowwe Dolla doen wel die eerste van haar finale vertonings vir die volgende paar dae aanlyn in die komediestuk Dowwe Dolla skree steeds Chesliiin!.
28 Aug 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min