Luister: Kortverhaal-dramareeks uit akteur se pen eersdaags te hoor

Loading player...
“Daar is so baie akteurs wat meer vertroud wil raak met hierdie medium. Ons werk hier met die verbeelding as ʼn spier en as jy jou oë toemaak, is ons daar.”
3 Sep 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min