
Podlitiek: Plaasgewelddebat, DA en ANC vonke spat, KSA rassegat
Loading player...
In ‘n besige nuusweek word die parlementêre debat oor plaasmoorde, die bedanking van die DA se hoof in Gauteng, die ANC se NUK-vergadering, en Krieket Suid-Afrika bespreek.