
#GROOTtrauma 05 Augustus 2020: Tegnologie en hoe dit gesondeheidsorg verander
Loading player...
Dr André Hattingh gesels telefonies oor sy organisasie, Pediatric Care South Africa. Hennie Joubert en EZmed gesels oor tegnologie en hoe dit die dokter spreekkamer verander.