
#GROOTtrauma 19 Augustus 2020: NSRI en die vrou se rol in redding
Loading player...
Jamie Potgieter & Libby Nitrel van NSRI se stasie 27 kom gesels oor hulle betrokkenheid en rol by die organisasie. Dr Lynette Nel, Psigiater gesels oor trauma en die hantering daarvan.