Lunch Punch: Christia Visser in haar Wildste Oomblik Gemaklik Verlore

Loading player...
Ons het haar eintlik leer ken as aktrise op die verhoog en op die kassie. Maar vroeg in 2019 reik Christia Visser haar eerste solo enkelsnit uit. Na 17 Shots het sy Die Deur oopgelos en het Kaal Voor Jou ontwaak... Tans staan sy op die rand van haar Wildste Oomblik in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe en album, Gemaklik Verlore, in die Lunch Punch.
4 Sep 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min