
Podlitiek: Clicks se hare waai, ekonomie afgemaai en DA maak 'n draai
Loading player...
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die hare wat waai weens Clicks se advertensie, die DA se afgelope beleidskongres en die ekonomiese krisis.