
#GROOTtrauma 09 September 2020: Dr Rodney Seale oor die impak van boelies
Loading player...
Dr Rodney Seale gesels oor die impak wat boelies het om ons kinders en hoe dit kan lei tot selfdood en sosiale ontrekking.