Wil jy medies studeer? Dié boek beantwoord jou vrae

Loading player...
Maroela Media het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Francois Jacobs en Edward Blignaut, skrywers van 'The Flipside of studying Medicine', gesels. Jacobs en Blignaut, twee sesdejaar- mediese studente aan die Universiteit van Pretoria, het onlangs ʼn boek oor mediese studie in Suid-Afrika geskryf.
18 Sep 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min