Beplande kortfliekprojek werp lig op plaasaanvalle

Loading player...
Wat gebeur met die verwoesting wat in plaashuise gesaai is nadat ʼn boer, sy vrou of ʼn gesin op wreedaardige wyse aangeval of vermoor is? Hoe sal dit jóú raak as jy die toneel moet gaan skoonmaak? Dian Weys, Nicola Hanekom en Albert Pretorius gesels oor ‘Plaashuis’, ʼn beplande kortfliek oor plaasaanvalle. Luister ook hier hoe jy die projek kan ondersteun.
24 Sep 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min