Lunch Punch: Naomi Langeveldt - Gesondheidsbevorderingsbeampte van The Heart And Stroke Foundation SA op World Heart Day

Loading player...
Naomi Langeveldt is 'n verpleegster en gesondheidsnavorser met meer as 20 jaar ervaring in die veld. Sy het begin Maart 2020 by The Heart And Stroke Foundation van Suid-Afrika aangesluit as gesondheidsbevorderingsbeampte in Kaapstad. Naomi is passievol oor die opvoeding en werk met verskillende gemeenskappe en glo dat haar ervaring oor die jare van groot waarde sal wees. Sy gesels met ons in die Lunch Punch oor World Heart Day en gee 'n paar praktiese wenke wat kan help om jou hart gesond te hou.
29 Sep 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min