Mankele sluit hul deure
Loading player...
Mankele het aangekondig dat hulle van volgende Maandag amptelik toe sal wees.
Dit is al sedert 2007 ‘n welbekende bestemming vir kamp, fietsry en avontuur in die Laeveld.
Die eienaars het die aankondiging gister op hul Facebook-blad gemaak.
Volgens hulle is die sluiting weens die ekonomiese klimaat.
Hulle sê hulle het alles moontlik gedoen om dit te vermy, en gevra dat die besluit aanvaar word.
Hulle het almal vir hul ondersteuning oor die jare bedank.