Troula Goosen lees voor uit ‘Raaiselsee’

Loading player...
ʼn Grypdief, ʼn moeilike meisiekind en ʼn geheimsinnige Seevrou wat op Skulpiesbaai se strand spook. Luister hier na ʼn voorlesing uit ‘Raaiselsee’ deur Troula Goosen.
8 Oct 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min