Gedra deur gebed in Mianmar

Loading player...
Jan Gouws van Geopende Deure Suider-Afrika het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die onskatbare krag van gebed vir vervolgde Christene wêreldwyd. Gouws het ook die getuienis gedeel van hoe gebed ʼn verskil maak in ʼn Christenvrou se lewe in Mianmar. Luister die volledige onderhoud boaan hierdie berig.
8 Oct 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min