Jan Blohm: ‘Jenny’ speel soos ʼn ‘fliek in my kop af’

Loading player...
Met sy jongste album, Jenny, wou die musikant Jan Blohm ʼn storie vertel van ʼn jong, verliefde paartjie op De Aar in die Karoo – ʼn storie wat al langer as 15 jaar by hom spook.
10 Oct 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min