Johan Badenhorst van ‘Voetspore’: ‘Hoe verder jy gaan, hoe meer wil jy reis’

Loading player...
Johan Badenhorst het onlangs ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak om meer te vertel oor die 'Voetspore'-reisgids. Hy gesels ook oor Afrikaanse plekname, voertuie waarmee hy al gereis het en die dag toe hy gedink het hy gaan nie oorleef nie.
13 Oct 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min