Community Disability - Pieter van Niekerk

Loading player...
10.11.2020 - Pieter van Niekerk - Fanie du Toit - Skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestemdheid in Suid Afrika. Hy is ook intensief betrokke vir die afgelope jare by die bemagtiging van Mense met Gestremdhede in Suid Afrika. Hy het sy gehoor in 1979 verloor agv n Weermag ongeluk en verstaan die lewe van die persoon met 'n gestermdheid.
10 Nov 2020 Afrikaans South Africa Society & Culture

Other recent episodes

GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Geestesgesondheid in Suid-Afrika: Stigma, Beleidsgapings en die Pad Voorentoe

Sluit aan by hierdie insiggewende episode saam met Erika de Toit van die Wes-Kaapse Vereniging vir Geestesgesondheid tydens Geestesgesondheidsbewustheidsmaand. Ons ondersoek die spektrum van geesteswelstand, die biologiese, sielkundige en sosiale faktore wat dit beïnvloed, en die diepgewortelde uitdagings in geestesgesondheidsbeleid en dienslewering regoor Suid-Afrika. Ontdek hoekom geestesgesondheid net so belangrik…
30 Sep 6 min

GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Gestremdheid In Verskillende Kulture

In hierdie insiggewende episode ondersoek Erika du Toit hoe verskillende kulture gestremdheid sien en hanteer. Van stigma en skaamte tot bemagtiging en inklusiwiteit – hierdie gesprek delf diep in die emosionele, sosiale en sistemiese aspekte wat die ervarings van mense met gestremdhede vorm. Met besinning oor gesinsrolle, tradisionele oortuigings en…
23 Sep 5 min