Boer naby Witrivier geskiet
Loading player...
Gerhard Stander is vanoggend in die hospitaal dood, nadat hy geskiet is op sy plaas.
Die voorval het ongeveer rondom 02:00 op die Standers se plaas in die Plaston-area naby Witrivier gebeur.
Volgens Joe Pelser van AfriForum Witrivier het hulle tans beperkte inligting oor die aanval.
'n Onbekende aantal mans het moontlik probeer inbreek, toe Stander hulle betrap het. Hy is glo drie keer geskiet.
Die verdagtes het gevlug. Hy het later in die hospitaal aan sy wonde beswyk.