Lunch Punch: Frank Opperman oor Steeds Donkie in Atterbury Kollig

Loading player...
Frank Opperman is 'n huishoudelike naam. Maar net soos baie ander akteurs kon hy die afgelope paar maande nie voor gehore optree nie. Hy gesels oor sy opvolgproduksie "Steeds Donkie" en vertel opgewonde hoe hy besig is met repetisies hiervoor. Die vertoning is op 25 Oktober 2020 by die Atterbury Teater in Pretoria op die planke.
16 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min