Innibos 2020 gekanselleer
Loading player...
Innibos het aangekondig dat die fees vir 2020 gekanselleer is.
Dit sou in Desember plaasgevind het.
Volgens die organiseerders is dit 'n hartseer besluit, en was hulle slaggereed om die fees aan te bied, maar is daar te veel onsekerheid weens die voortslepende Covid-19-pandemie.
Die risiko is net te groot vir almal wat deel van die fees sou wees, aldus Sandra Jacobs.