Lunch Punch: Christiaan Baartman oor Die Beste Deel

Loading player...
Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, reik sy nuwe enkelsnit, Die Beste Deel, uit. Christiaan en Jattie de Beer het die lied saam geskryf. "Gebore uit 'n lekker bottel rooiwyn en 'n nostalgie van liefde," sê hy in die Lunch Punch. Hy vertel ook meer oor sy ervarings in Nashville, Tennessee.
19 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes