
Podlitiek: Hertzogvillebrande en vermorste Covid-rande
Loading player...
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die gebeure in Senekal en Hertzogville. Daar word ook gepraat oor Covid-19-fondse wat vermors is, gesteel is, of sommer net verdwyn het.