Klas van 2020 gegroet
Loading player...
Die skole het gesluit en die eindeksamen begin eersdaags.
Hoërskool Nelspruit het Woensdagaand hul prysuitdeling gehou.
Sport-, kultuur- akademiese- en diensleweringtoekennings is gemaak.
Die gr. 12's se laaste skooldag op 16 Oktober was met ‘n gepaste afsluitingsdiens.
Hoof, Johan Hattingh, het tydens die laaste skooldag die martriukalente bedank vir die nalatenskap wat hulle in onseker tye kon laat.