Tobi Jooste pak die klein jakkalsies teen hoop in nuwe boek

Loading player...
Tobi Jooste het met Maroela Media oor sy jongste boek gesels. Hy verduidelik hoekom hy juis daardie titel vir die boek gekies het, en wat hy hoop die lesers sal weet as hulle die boek klaar gelees het. Esté Meyer Jansen het met hom hieroor gesels.
26 Oct 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min